SA Hunter/Jagter

Noue ontkoming met ’n olifant DIE VERHAAL VAN DIE SAJWV SE NR. 1-OLIFANTBUL

Tydens my omswerwinge as jagter en skrywer was ek bevoorreg om verskeie legendariese jagters te ontmoet. Bertie Guillaume was ’n man wat diep spore in die kommersiële jagwêreld getrap het (onder meer as ’n stigterslid van PHASA). Die toekenning van die gesogte Musgrave-trofee aan hom in 1986 was ook bewys van sy toewyding en prestasies as amateurtrofeejagter. In 2004 het ek hom in die Soutpansberg gaan opsoek om die verhaal van sy rekord-olifant eerstehands te hoor. Sy 114-ponder, wat later amptelik op 109 pond geweeg is, is immers steeds nr. 1 in die SAJWV se rekordboek.

Bertie het as kind al rooibokke in die Northam-omgewing gejag, maar kort ná hy in 1948 matriek geskryf het, het hy gaan boer; eers in die destydse Rhodesië en later in Zambië. Hier kon hy na hartelus jag en was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related Books & Audiobooks