Het ’n Explora Ultra, wil graag weet hoe verwyder (delete) ek ou reekse op Catch Up, asb. – A. VAN LOGGERENBERG, MODIMOLLE
Ek mag dalk verkeerd wees (wat dikwels die geval is), maar sover my kennis strek en ek kon vasstel, kan jy nie self programme delete van Catch Up