TV Plus Afrikaans

Kans om jouself te bewys

Survivor South Africa: Return Of The Outcasts

Seisoen 9 Ma.-Do. 18:00 M-Net (*101) 18:00 (begin 18 Julie)

Wanneer gestrandes uitgestem word uit die avontuurrealiteitsreeks Survivor South Africa en hul fakkels deur die aanbieder Nico Panagio geblus word – wat die einde van hul reis in die kompetisie aandui – stap hulle gewoonlik weg van die stamraad met ’n kop wat hang van teleurstelling, want hulle kon nie die spel wen nie. Sommige word egter ’n geleentheid gebied om dit oor te doen . . . Vir die eerste keer in die plaaslike franchise se geskiedenis, keer 20 gestrandes van die eerste vyf seisoene van Survivor SA terug vir ’n herontmoeting in Return Of The Outcasts.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca