Landbouweekblad

Inmaakbedryf spóók om Ashton-fabriek oop te hou

DIE vrugte-inmaakbedryf moet tyd koop om die inmaakfabriek Langeberg & Ashton Foods tot minstens die einde van die huidige vrugteseisoen oop te hou, tot ’n nuwe oplossing gevind kan word. Dit is die algemene mening ná Tiger Brands op 9 Junie ’n 60-dae-konsulta-sieproses vir die sluiting van die fabriek begin het.

“As die fabriek eers finaal gesluit is, gaan dit feitlik onmoontlik wees om dit weer te open. Daarom kan dit nie toegelaat word nie,” het mnr. Jacques Jordaan, uitvoerende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit