Toekoms wink vir kommunale sybokhaarboere
Jul 01, 2022
2 minutes
MARISA BEETON
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Suid-Afrika produseer 2,33 miljoen kilogram sybokhaar per jaar waarvan 90% uit die Oos-Kaap kom. Sowat 10%, of 233 000 kg, van die nasionale produksie kom van kommunale en kleinboere. Dit verteenwoordig rofweg 80 000 Angorabokke.
Die bydrae wat kommunale en kleinboere lewer, word grootliks aangevuur deur die Sybokhaarbemagtigingstrust wat in 2010 gestig is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days