Landbouweekblad

Sonpanele: Veel meer voordele as kragopwekking

Eskom se probleme met stabiele en bekostigbare kragvoorsiening dwing ál meer huishoudings en boere om alternatiewe kragbronne te gebruik. Boonop het mnr. André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, onlangs gewaarsku Suid-Afrika sal toenemend aan beurtkrag uitgelewer word weens gebrekkige opwekkingsvermoë. Hy het daarom die departement van energie se besluit verwelkom om die private opwekking en moontlike verkoop van elektrisiteit makliker te maak.

Vir boere wat sonkragstelsels oorweeg, strek die voordele verder as bloot groter onafhanklikheid van Eskom. Hulle kan in die toekoms ook koolstofkrediete verdien wanneer sulke skemas algemener raak (sien die kassie “Verdien koolstofkrediete”).

Die sonpanele self kan ’n aanwins vir die boerdery wees. Deur sonpanele hoog genoeg op te rig, kan gewasse daaronder verbou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter