Huisgenoot

HARRY STYLES IN DIE OORTREFFENDE TRAP

NIE te lank gelede nie staan ’n 16-jarige seun op ’n verhoog voor ’n spul kameras en luister hoe mense vir hom sê hy sal nie veel bereik nie. Hy het nie die “vertroue” of “ervaring” om as ’n solokunstenaar sukses te behaal nie.

Ja, hy is oulik, en ja, hy kan sing, maar dié outjie moenie te hoopvol wees nie – hy het nie daardie iéts wat nodig is nie.

Dít was in 2010 op die Britse program – en die outjie was Harry Styles. Sedertdien moes die beoordelaars wat al daai dinge oor hom gesê het al behoorlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa