Huisgenoot

MR. McMAHON WEER IN DIE SPERVUUR

‘MY VRIENDIN WAS SO BANG, SY HET BEDANK NADAT HULLE HAAR MILJOENE BETAAL HET OM HAAR MOND TE HOU’

IN DIE rofstoei-kammaland wat hy help skep het, is omtrent niks taboe nie: bloed, sweet, seks, chauvinisme, rugstekery en selfs sluipmoordaanvalle op boeliebase is als in die WWE-sage verweef.

Wat Vince McMahon en sy draaiboekskrywers al alles in en om die World Wrestling Entertainment-kryt laat ontvou het, laat die wildste sepie mak lyk.

Maar nou lyk dit asof ’n skande in die werklike lewe “Mr. McMahon” en dié in sy binnekring dalk duur te staan kan kom.

Daar was al in die jare vóór die #MeToo-beweging bewerings van seksoortredings teen die 76-jarige windmakerige promotor, maar daar het nie veel van gekom nie.

Maar nou ondersoek die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa