Landbouweekblad

Chemiese suiwerheid gee deurslag by kalkprodukte

Boere weet dat suur grond swak opbrengste kan veroorsaak. Namate aluminium en ander toksiese metale in suur grond opbou, word die ontwikkeling van plante se wortels, grondmikrobes en die beskikbaarheid van noodsaaklike voedingstowwe, soos fosfaat, benadeel.

Gelukkig kan suur grond met kalk reggestel word. Volgens mnr. Dawie du Toit, junior landboukundige van ZZ2 by Ceres, wat onlangs die graad MSc in grondkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf het, is die belangrikste faktore vir boere hoe doeltreffend ’n kalkproduk is om grondsuurheid te verhoog, of dit maklik toegedien kan word en wat dit kos.

“Die toediening van klas A-kalk is bes moontlik die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter