Huisgenoot

LIEFDE BY DIE LOUVRE

IE voormalige Mej. Suid-Afrika het in April met die op die Quoin Rock-wynlandgoed op Stellenbosch afgehaak. Die dokter en model het in drie skeppings gestraal op haar spogtroue, wat deur ’n rits bekendes bygewoon is. Die Nxumalo’s het onlangs afgesit Frankryk toe om in die stad van liefde uit te span. Hulle het onder meer ’n draai gemaak by die bekende Eiffeltoring en die Louvre-museum in Parys. Die stylvolle Tamaryn het soos gewoonlik ook haar beste modevoet voorgesit. Op een foto wat sy op Instagram gedeel het, smeul sy in ’n sexy rooi nommertjie. Op ’n ander geniet sy die Paryse naglewe. Praat van gelukkig!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa