Dokter Doen-te-veel
Jun 10, 2022
2 minutes
![tvplusafri220616_article_020_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9qqydgcni89v39ej/images/fileW5OT7I4W.jpg)
New Amsterdam
Seisoen 4 Maandae M-Net (*101) 19:30 (begin 27 Junie)
Ondanks die vonk tussen die kollegas dr. Max Goodwin (Ryan Eggold, vorige Tom in The Blacklist) en dr. Helen Sharpe (Freema Agyeman, Amanita in die sci-fi-reeks Sense8) regdeur die mediese dramareeks New Amsterdam, het hulle eers hul gevoelens in die finale episode van seisoen 3 aan mekaar beken. Max het na Helen se woonstel gehardloop, sy’t die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days