PERDESIEKTE-PROTOKOLLE WURG DIE BEDRYF
Jun 03, 2022
2 minutes
— JOHAN COETSEE
en KEITH DAMONS
TEKORTE en agterstande met entstof teen Afrika-perdesiekte (APS) is ’n stok in die wiel vir die Suid-Afrikaanse perdebedryf, tesame met omslagtige protokolle wat telers duisende rande kos en die vervoer van perde tussen provinsies aan bande lê.
Me. Koekie de Villiers, voorsitter van die Oos-Kaapse Saalperd-subunie en ondervoorsitter van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days