Landbouweekblad

Droogtevoer werk, maar eers ná die droogte!

Veeboere van Suider-Afrika moet bedag wees op klimaatsverandering en hulle regmaak vir meer hitte en droogtes, en groter wisselvalligheid, sê die Verenigde Nasies se Voedsel-en-landbou-organisasie (VLO).

Karooboere volg reeds baie van die VLO se aanbevelings deur veebelading te verminder en meer te voer, maar almal weet nog nie dat dit ook nodig is om die tradisionele trekstelsel in stand te hou nie. Ons praat ook nie genoeg oor weidingsbestuur en die belangrikheid van genoegsame koelte en drinkwater nie.

Ek bespreek hier die voerbesluite

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro