HOË BOOM VAL IN APPELBEDRYF
Jun 03, 2022
2 minutes
— MICHELLE VAN DER SPUY
MNR. JOHN CRIPPS, ’n appelteler wat vir verskeie suksesvolle kultivars verantwoordelik was, is onlangs op die ouderdom van 95 oorlede.
Mnr. Buks Nel, bestuurder van nuwe kultivars by Tru-Cape, het Cripps in 1992 in Australië ontmoet. Ten spyte daarvan dat - en JOYA -kultivars geteel het, onthou Nel hom as ’n nederige man.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days