Landbouweekblad

Die voëlwêreld se verneukers

Sowat 1% van die wêreld se voëlspesies pas broeiparasitisme toe. In Suider-Afrika sluit dit koekoeke, heuningwysers, rooibekkies en blouvinkies in.

Hoewel die uitbuitende broeitegniek – wat begin wanneer die parasiet heel slinks die eier in ’n gasheer se nes lê – deur oëverblindery gedefinieer word, kan die onderliggende metodologie verskil, na gelang van die spesie.

’n Broeiparasiet kan byvoorbeeld gasheerspesifiek wees (gebruik ’n spesifieke gasheerspesie), of meer algemeen (gebruik ’n aantal gasheerspesies). Dit kan ’n enkele eier in ’n gasheernes lê, of verskeie eiers in verskeie gasheerneste.

Die broeiparasiete kan selfs ’n gasheer uit hul eie spesie gebruik en in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit