DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
Jun 03, 2022
2 minutes
FOTO: VERSKAF
LEWENDE MUSEUMSTUK
ie Vergelegen-landgoed by Somerset-Wes is nou die trotse eienaar van sewe Rau-kwaggas, ’n groep sebras wat ’n selektiewe teelproses ondergaan het om te lyk soos die suidelike vlakte-kwagga, ’n subspesie waarvan die laaste een in 1883 in die Amsterdam-dieretuin dood is. ’n Bevolking van vlakte-sebras is ingespan.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days