Kuier

Gesond EN MAKLIK

HOENDER MET SITRUS & EIERVRUG

Lewer 4 - 6 porsies

BESTANDDELE

45 ml olyf- ofavokado-olie
125 ml suurlemoensap
250 ml lemoensap (sap van ongeveer van 2 lemoene)
15 ml fyngerasperde suurlemoen- en lemoenskil
5 ml fyn gemengde speserye
10 ml fyn komyn (cumin)
5 ml komynsaad
Souten peper
8 hoenderporsies, oortollige vet afgesny
1 mediumgroot eiervrug, gehalveer en in wiggies gesny
2 uie, in wiggies gesny
2 knoffelhuisies, in skyfies gesny
25 sagte (Turkse) gedroogde appelkosen Hand vol vars kruisementblare

METODE

Voorverhit die oond tot 180 °C. Meng die olie, suurlemoen- en lemoensap, suurlemoen- en lemoenskil

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related