Landbouweekblad

Kalsium noodsaaklik vir gesonde grond en graanproduksie

Landboukalk word al jare lank wêreldwyd, waaronder ook in Suid-Afrika, gebruik om pH-probleme aan te pak en suurheidsvlakke reg te stel om risiko te verlaag. Dit word alles gedoen om optimale vrugbaarheidsvlakke te bewerkstellig.

Die groot bydrae wat kalsium tot die struktuur van grond lewer, het waarskynlik nog nie genoeg aandag gekry nie. Grondstruktuur is uiters belangrik. Dit het weer ’n regstreekse invloed op gaswisseling, die beskikbaarheid van suurstof, dreinering en waterindringing in die bogrond.

’n Ander belangrike faktor is dat elemente, soos kalsium, magnesium en yster, uitsluitlik by die wortels se punte opgeneem word. Wortels kan nie ontwikkel en verder groei as kalsium nie teenwoordig en beskikbaar is nie. Wortelontwikkeling is noodsaaklik vir goeie produksie. Wortels kan beskou word as die “mond” van die plant wat alle voedingstowwe opneem.

Boere moet hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit