Landbouweekblad

Veilings

VRYBURG / BRAHMAN / R180 000

Pryse wat op die tweede produksieveiling van die Noord-Kaapse Brahman-klub op Vryburg behaal is, het) is vir onderskeidelik R160 000 en R140 000 verkoop. Albei kom uit die Brahman-stoetery Buttermere van mnr. Kosie van den Berg, Vergeleë, en die koper is mnr. Jan van Zyl van Kroonvee, Vryburg. Die gemiddelde pryse vir vroulike stoetdiere was soos volg: R50 250 vir dragtige koeie, R62 750 vir koeie met kalwers en R24 285 vir dragtige verse. Noordkaap Lewendehawe het die veiling aangebied en mnr. Theuns Visser was die afslaer. SwiftVee het die aanlyn platform behartig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit