Private operateurs maak somme oor Transnet-aanbod
May 06, 2022
2 minutes
VIDA BOOYSEN
LOGISTIEK is uiters belangrik vir die landbousektor, en die aanbod aan die private sektor om gebruiksgleuwe vir vragvervoer te koop, word wyd verwelkom.
Maar dié konsessies is slegs een stap van ’n hele proses wat deurloop word, sê mnr. Theo Boshoff, uitvoerende hoof van Agbiz. Dié landbousakekamer voer tans gesprekke met Trans-net om die logistieke raamwerk wat die landbou moet bedien, holisties te benader. “Dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days