TV Plus Afrikaans

Gerat om te help

Die restourasiereeks Car SOS, Dinsdae op National Geographic (*181) om 19:00, is ’n petrolkop se droom. Die aanbieders – die ingenieur en motorjoernalis Tim Shaw, en die meesterwerktuigkundige en musikant Fuzz Townshend – is die soort pelle waaroor jy droom om as jou garagebesties te hê. En hulle is hier om medemotorliefhebbers te help met projekte waarmee hulle moed verloor het. “Dis ’n program oor mense wat motors betrek, pleks van ’n program oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas