Boedelbelasting: Wat gebeur as erfgenaam ook sterf?
Apr 22, 2022
2 minutes
CHRIS DU PLESSIS
Boedelbelasting is ’n belasting wat gehef word op die bates en geagte bates in iemand se boedel by sy of haar afsterwe nadat daar voorsiening gemaak is vir sekere aftrekkings en kortings.
Die vraag ontstaan nou of volle boedelbelasting weer betaalbaar is op die bates in die boedel van ’n oorledene indien hy of sy die betrokke bates geerf het en kort ná die persoon by wie hy of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days