Suikersoet tamatie is ‘wêreld se vernuwendste’
Apr 22, 2022
1 minute
— LUCILLE BOTHA
’N TAMATIE is weer aangewys as die vernuwendste produk op die wêreld se grootste vrugte-en-groente-ekspo in Berlyn.
Die Fruit Logistica Innovasie-toekenning is vanjaar aan Granada La Palma in Spanje se Amela-tamatie toegeken. Besoekers aan Fruit Logistica
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days