Sien vinnig hoe vol ’n watertenk is
Apr 14, 2022
2 minutes
JOHAN COETSEE
FOTO’S: ETIENNE ZEEMAN
FOTO: JOHAN COETSEE
Dikwels is boere nie seker hoeveel water in ’n tenk is nie. Dan word daar teen die wand geklop en geluister, en geraai hoe vol die tenk is. Sulke raaiwerk is dikwels ver uit die kol.
Wanneer dit oor beskikbare suipwater vir diere, asook vir besproeiing gaan, moet ’n mens presies weet hoe vol ’n tenk is,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days