Kampioenteler lewer eerste topkoei op
Apr 14, 2022
2 minutes
JOHAN NORVAL jnorval@landbou.com
Die Beefmaster-bul Mustang het in 2019 vir mnr. Derick Louw van die Halseton-stoetery die eretitel as wêreldkampioenteler van sy ras in die Champion of the World Genetics-kompetisie losgeslaan. Vyf ander Suid-Afrikaanse beestelers het ook dié prestasie behaal in die kompetisie waarvoor meer as 1 000 diere van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days