Huisgenoot

KYK WIE SPOT NÓÚ!

HY WAS eens een van die grootste en gesogste sterre in Hollywood, met ’n Oscar agter sy naam.

Aksieflieks, tranetrekkers, aweregse treffers – noem maar op, Nicolas Cage het daarin ’n hoofrol vertolk.

Maar toe loop alles skeef, en Nicolas (58) verander van gewild in ’n bietjie van ’n grap.

Skielik het die akteur in ál meer memes verskyn, en op YouTube is daar met hom én sy flieks gespot.

En die nuwe flieks waarin hy verskyn het? Rolprentteaters wou dit nie eens wys nie.

Boonop was hy so te sê platsak nadat hy ’n fortuin van R2 miljard geblaas het. Hy het die Amerikaanse inkomstediens boonop eiendomsbelasting van R95 miljoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te