Huisgenoot

PETROLPENARIE: IS DAAR HOOP?

AS DAAR nou één ding is wat Suid-Afrikaners goed warm onder die kraag kry – dalk selfs warmer as Eskom se beurtkrag – is dit die petrolprys. En dis geen wonder nie: Ons betaal al byna R22 per liter vir brandstof, en Rusland se aanval op Oekraïne beteken selfs nog meer bloedsweet by die petrolpomp.

Daar is vrese dat die petrolprys gaan aanhou styg as die oorlog veel langer aanhou. Dit het die punt bereik waar die staat noodmaatreëls moes instel om die prys te verlaag nadat ander lande dit ook moes doen. Die verligting was groot toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te