’n Wenresep
Apr 14, 2022
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
In Die Sop: Restaurant Evolusie
Seisoen 2 Woensdae kykNET (*144) 20:00 (begin 27 April)
As daar een sjef is wat goed weet hoe om ’n wenresep op te tower – nie net vir spyskaarte nie, maar ook vir die restaurantbesigheid as geheel – is dit die glanssjef Bertus Basson. Hy besit ’n handvol suksesvolle restaurante in bied hulle ’n verskeidenheid restaurante in die Wes-Kaap ’n helpende hand om weer woema in hul besigheid te sit en dit winsgewend te maak.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days