Landbouweekblad

Kiessó dieregte planttydvirsojabone

Namate dagliglengte met die verloop van die seisoen tot 22 Desember langer word, begin sojaboonplante van vegetatiewe groei tot reproduktiewe groei (blom) oorgaan. In die praktyk, en ongeag die planttyd van sojabone, blom verskillende aanplantings redelik na aan mekaar.

Die voordeel van sojabone wat vroeg aangeplant word, is groter plante danksy beter vegetatiewe groei. Die gevolg hiervan is veral meer plantlitte en dus oksels waar blomme vorm om peule voort te bring, soos in die GRAFIEK aangedui word.

DAGLENGTE-REAKSIE

Sojabone en mielies reageer min of meer dieselfde op hitte-eenhede. Hoe meer hitte-eenhede in die groeityd beskikbaar is, hoe later kan daar geplant

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro