Landbouweekblad

Van niks tot R25 miljoen binne 5 jaar

Die maatskappy Consortium Fruit gaan in 2023, aan die einde van sy vyfde seisoen, waarskynlik ’n omset van R25 miljoen met die nagenoeg 50 ha aangeplante tafeldruiwe behaal. Twee jaar later, wanneer die 50 ha in volle drag is, behoort hy byna R50 miljoen te bewerkstellig. Dit sal die geval wees indien die weer saamspeel, die plaashekprys sowat R125 per kartonhouer van 4,5 kg bly en die gemiddelde opbrengs 6 500 kartonhouers/ha bly.

Mnr. Charles Jordan en sy vennoot, mnr. Jean Rossouw, meen die opbrengs- en omsetprojeksies is opwindend. Jordan het planne

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit