VIER BESPARINGSWENKE UIT ONS KONFERENSIES
Mar 25, 2022
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
FOTO: VIDA BOOYSEN
HOE troef ’n mens werklik hoë insetkoste op die natuur se manier? Dié vraag is vanjaar op Landbouweekblad se Herlewingslandboukonferensies op Reitz, Ottosdal en Stellenbosch bespreek. Hier is vier wenke van boere wat jou kan help.
1. ELKE HEKTAAR IS BELANGRIK
Mnr. Pablo Etcheberry en sy familie boer op Santa Marta, ’n beesplaas naby die klein dorpie Pellegrine in die Buenos Aires-provinsie van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days