Landbouweekblad

Struikelblokke pootjie nie Langkloof se oudste boerdery

Die Skot Alexander Baldie, ’n baanbreker in die vrugtebedryf, het in 1904 die boerdery J Baldie & Sons by Misgund in die Langkloof gevestig. In dieselfde jaar het hy ’n kommersiële appelboord, met bome van die Pickering-kwekery in die Wes-Kaap, geplant.

Boerderybloed vloei dik in die Baldie-are. Alexander se nasaat, Robin Baldie, wou van kleins af net boer.

“Ek hou van boerdery omdat ek graag met mense werk, maar ook om die jong vrugtebome op te lei en hul groei dop te hou totdat hulle volwasse bome is,” vertel Robin, wat met 150 ha appels en 100 ha

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc