Landbouweekblad

Uitkringeffek van Russiese oorlog

D it is riskant om voorspellings te maak oor die finale verloop van markte en die geopolitieke magsbalans in die wêreld. Met die skrywe hiervan is Rusland besig om die wêreld se politieke orde op sy kop te draai. ’n Wye skoken uitkringeffek op markte en ekonomieë is die gevolg. Daar is reeds sekere gevolge wat ons kan neerpen en in ag neem in ons besigheidsbeplanning vir die volgende maande.

Die belangrike benadering is om te probeer verstaan hoe markte besig is om ’n nuwe balans te vind, wat vir boerdery aan die inset- en uitsetkant veranderinge meebring.

Onthou, markte beweeg na ’n nuwe balans, wat ook nuwe geleenthede bring. Een van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit