TV Plus Afrikaans

Die man agter die masker

As daar een Ruiterbosch-inwoner is wat nog nie geluk op die liefdesfront gevind het nie, is dit Bianca (Simone Biscombe). Dié restaurantbestuurder het al lelik seergekry en het selfs in 2019 aan pille verslaaf geraak weens haar verhouding met haar destydse kêrel, (Ruben Engel). Ná haar behandeling het sy goed herstel en nou lyk dit of Kupido weer vir haar glimlag wanneer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
kykNET Ma.-Do. 18:00
@DiepeWatersKykNet @DiepeWaters @diepewaterskyknet Ma.-Do. M-Net-dek. 17:30 H Ma.-Do. kykNET (*144) 09:00 & 23:00 Zelda het haar plan in werking gestel om Gys met ’n slap riem te vang, Nina was in ekstase toe Johan haar gevra het om hom na die
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related