Landbouweekblad

Plaasverkope

GAUTENG

PRETORIA

DE TWEEDESPRUIT (418), 36 ha, aan Kiasoma (Edms.) Bpk., van T. Glatthaar, R2 600 000. HARTEBEESTFONTEIN (484), 21 ha, aan C.E.H. Henrico, van P.L. Slabbert en R.A. Slabbert, R550 000. LEEUWFONTEIN (492), 1 287 ha, aan W.J. van Wyk, van S.J. van Wyk, R3 800 000. VASTFONTEIN (271), 71 ha, aan Zelpy (Edms.) Bpk., van Ramos Farming Corp BK, R7 000 000.

KWAZULU-NATAL

HELPMEKAAR

KROMDRAAI (459), 1 415 ha, aan die regering van die Republiek van Suid-Afrika, van A.C. Swanepoel, R8 850 000.

UNDERBERG

HUTTON (16407), 570 ha, en SOUTH DOWNS (3180), 372 ha, aan Noel Otto-trust, van Lowlands Beef BK, R27

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh