Landbouweekblad

Stabiele begroting . . . en toe val Rusland aan

Die begroting van die minister van finansies op 23 Februarie het die vooruitsig van stabiliteit in staatsfinansies gebring, waar uitgawes in toom gehou word en skuld in die stabiliseerproses is. Daar is nog risiko’s in die volgende jaar, veral omdat begroot is vir baie klein salarisverhogings vir staatsamptenare, iets waarmee die militante vakbonde nie tevrede gaan wees nie.

Die gebeurtenis is egter die volgende dag feitlik irrelevant gemaak deurdat die wêreldorde en -markte op hul kop gekeer is toe Rusland Oekraïne ingeval het. Dit het reeds markte en aanbodkettings ontwrig. Aanduidings is dat dit ’n wyle gaan voortduur, met redelike nagevolge vir die landbou, ook in Suid-Afrika.

BETER VOORUITSIGTE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit