OP ’N NAALDPUNT
Mar 11, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO: VERSKAF
’n Mens wil nie die bobbejaan agter die bult gaan haal nie, maar gesprekke oor kunsmispryse en -beskikbaarheid op die afgelope Graan SA-kongres was onrusbarend. Die internasionale kunsmisprentjie lyk droewig.
Rusland, die wêreld se grootste kunsmisuitvoerder wat tans onder strawwe wêreldsanksies steier ná sy inval van Oekraïne, het onlangs ’n twee maande lange
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days