Huisgenoot

Rooigety

WAT het ’n suurstoftekort, kreef wat uit die see loop, dooie visse, skakerings van bruin, pers, geel, olyfgroen en nagtelike blou, kusgebiede en herfs met mekaar te doen? Rooigety. En hoewel dié natuurlike verskynsel dalk pragtig is om na te kyk, hou dit gevare vir mens en dier in.

WAT IS ROOIGETY?

Rooigety is ’n natuurlike verskynsel, ’n skadelike alge-opbloeiing, wat wêreldwyd in groot watermassas soos seë, mere en riviere voorkom. Die kleur van die water verander gewoonlik na rooi as gevolg van sekere mikro-alge (piepklein plantjies) in die water naby die oppervlak. Rooigety word veroorsaak deur ’n digte konsentrasie van hierdie alge bekend as fitoplankton. In Suid-Afrika word rooigety meestal deur fitoplanktoniese dinoflagellate veroorsaak. Dinoflagellate is eensellige organismes wat met behulp van twee fla-gella

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related