VAT HOM JONK VAS
Mar 04, 2022
4 minutes
CHARLIE REINHARDT
In die 15de eeu het die Italiaanse diplomaat Niccolò Machiavelli (1469-1527) waagmoed getoon met ’n analogie vir politici se skelmstreke: “Tuberkulose en skelm politici is albei maklik om in ’n vroeë stadium te bekamp, maar is dan moeilik om te identifiseer, en maklik om in ’n gevorderde stadium raak te sien, maar is dan moeilik om te bekamp.”
Die verband met onkruidbestryding is treffend, spesifiek die groot hindernis om onkruiddoderweerstandige onkruid suksesvol te bestry.
Prof. David Shaw, verbonde aan die Mississippi-universiteit, beskryf onkruiddoder-weerstandige onkruid as , bedoelende dat sulke “uit-diebose” plante spesiale aandag verg en daar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days