Landbouweekblad

KLIMAATSVERANDERING Só lyk die diere wat gaan oorleef

Hewige vloede en veldbrande het in die 2021-’22-somerseisoen in Suider-Afrikavoorgekom, en luidens ’n nuwe verslag lyk dit of die tempo van styging in oppervlaktemperature in die algemeen vinniger in Afrika as in die res van die wêreld was. Mens-geïnduseerde klimaatsverandering was die hoofaandrywer van hierdie toename.

Uit die sesde verslag van die interregeringspaneel oor klimaatsverandering (IPCC) wat onlangs oor Afrika uitgereik is (laai dit af by bit.ly/3JopxGV), is daar ’n paar veranderings wat uitgelig kan word.

Hoër gemiddelde temperature en uiters hoë temperature relatief tot die 1850-1900-waardes het bo die normale wisselvalligheid in ál die landstreke van Afrika voorgekom.

In Januarie vanjaar het die koolstofdioksiedvlakke in die atmosfeer tot 420 dele per miljoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter