Huisgenoot

HA-HA … BETAAL!

AS JY weer sien, is hulle voor jou deur – en as jy nie opdok nie, is dit nag vir jou. Letterlik.

Die afgelope weke het hulle al dermiljoene rande ingevorder en die geldkoffer laat swel, want in die Stad Tshwane geld die ou “wet van Transvaal” duidelik weer.

En skielik betaal Pretorianers inderdaad vir ’n vale hul rekeninge wat al so lank ophoop terwyl die res van die land boonop giggel oor die kroniek van die gebeure wat op sosiale media ontvou.

#TshwaneYaTima (oftewel “Tshwane skakel af ”), noem die metroraad – amptelik die Stad Tshwane – hul veldtog om R17 miljard aan uitstaande elektrisiteitsbetalings in Pretoria in te vorder. Kerke, staatsdepartemente, polisiekantore, swierige hotelle … Vir niemand is daar wegkomkans

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl