Landbouweekblad

Kommer groei oor plaaslike voedselmark

In die staatsrede is aangekondig dat die betaling van die maatskaplike toelae van R350 per maand tot Maart 2023 verleng word. Dit is beslis ’n verdere stut vir die mark vir basiese voedsel in Suid-Afrika, want sowat 10 miljoen werklose mense word bevoordeel met altesame R50 miljard.

Sowat 27 miljoen mense in Suid-Afrika ontvang verskeie vorme van maatskaplike en staatstoelaes. Aanduidings is dat dit sowat R250 miljard werd is.

Gegewe ’n ekonomie wat na verwagting vanjaar met sowat 1,7-2% gaan groei en min werk gaan skep, terwyl die werkloosheidsyfer sowat 50% is, is die risiko dat die binnelandse voedselvraag verander en selfs stagneer.

Terugvoering van meulenaars, voedselvervaardigers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter