Landbouweekblad

WIE KAN ’N MENS GLO?

ONDERSTEPOORT Biologiese Produkte (OBP) het ’n mooi bewoorde mediaverklaring uitgereik na aanleiding van die vrae en kwellinge oor sy bedryfsvermoë, entstoftekorte en die ontslag van Baptiste Dungu, vorige uitvoerende hoof.

Daarvolgens erken OBP se direksie dat daar produksieprobleme was weens die gebrekkige onderhoudswerk aan die aanleg, asook ander probleme, soos onderbrekings in die kragvoorsiening en arbeidskwessies. Die belangrikste deel van die verklaring is ’n bevestiging dat entstowwe wat deur die mark benodig word, wel beskikbaar is by kleinhandelaars en veeartse wat die produkte verkoop.

Dungu en Lindiwe Mabena, nóg ’n bestuurder, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding