‘Landbou sal altyd werk bied’
Feb 18, 2022
2 minutes
— JOYLENE VAN WYK
FOTO: VERSKAF
SKOOLVAKANSIETYE het me. Audrey September, die Wes-Kaapse Plaaswerker van die Jaar vir 2021, op die plaas Uitkyk, Noorder-Paarl, vir ekstra sakgeld gewerk. Dit is waar sy ’n passie vir die landbou ontwikkel het.
Sy is op ’n glansgeleentheid in Stellenbosch as die Wes-Kaapse Plaaswerker van die Jaar aangewys en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days