Landbouweekblad

Briewe

WEERBERIGGEWING: ‘GEE DIE KONTEKS’

Die berigte “Droër herfs vir Oos-Kaap verwag” (7 Feb. 2022) en “Derde tropiese storm vir seisoen besig om te ontwikkel” (8 Feb. 2022) op Landbou.com het betrekking.

Berigte soos hierdie twee kort meermale wetenskaplike interpretasie en perspektief. Joernaliste is absoluut uitgelewer aan die “storielyn” wat teenoor hulle aangebied word, soos ’n uittreksel uit die twee-de berig illustreer: “’n Derde tropiese storm wat Afrika se weerstelsels kan beïnvloed, ontwikkel sowat 3 000 km oos van Madagaskar. Weermodelle dui aan dat dié storm die laaste tropiese storm van die 2021-’22-somerseisoen kan wees.”

Die volgende werklikhede daag hierdie stelling uit:

■ Tropiese Storm Cliff (die derde stelsel dié seisoen) het al lankal ontwikkel (3 Februarie) én gekwyn (5 Februarie)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter