Landbouweekblad

Pryse by Edenburg styg met 22%

In die meegaande TABEL is ’n opsomming van grondtransaksies groter as 10 ha in die Vrystaat vir die 12 maande tot Januarie.

In dié tyd is 595 ooreenkomste in 41 distrikte gesluit. Dit het 258 002 ha teen R2,861 miljard behels.

By Edenburg het pryse met 21,9% gestyg. Pryse toon ’n dalende neiging in 63% distrikte. Dit sluit veral Odendaalsrus (-20,1%), Parys (-15,5%) en Wesselsbron (-11,4%) in. Pryse het met meer as 10% by Bloemfontein (12,1%), Kroonstad (13,8%), Reitz (11,8%), Theunissen (15,5%) en Ventersburg (15,3%) gestyg.

Ten opsigte van plaasgrootte lyk die verhandelings soos volg (met verlede jaar se syfer tussen hakies): kleiner as 50 ha, 10% (10%); 50-150 ha, 16% (15%); 150-300 ha, 23% (25%); 300-450

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding