Landbouweekblad

Pryse herstel in die Noord-Kaap

Grondtransaksies groter as 10 ha in die 12 maande tot Desember 2021 in Noordwes, die Noord-Kaap en Mpumalanga is in die meegaande TABEL .

In Noordwes was daar 574 transaksies in 13 distrikte wat 209 388 ha teen R2,204 miljard behels het. In vyf distrikte (35%) het grondpryse opmerklik verbeter. Die nadraai van die moeilike landboutoestande strem grondpryse in ses distrikte.

Altesame 204 transaksies is in 19 distrikte in die gesluit. Dit het 387 208 ha teen R1,314 miljard behels. In 47% van die distrikte is gunstige prysneigings waargeneem. Dit is duidelik dat dele van die provinsie steeds gebuk gaan onder uiters moeilike klimaats- en ekonomiese toestande, maar dit lyk asof pryse herstel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit