Landbouweekblad

Die duurste misoes ooit?

Die reën- en vloedskade by gewasse in die somersaaigebied is welbekend. Dis nou eers die begin van die seisoen en baie kan nog gebeur tot in April en Mei. Die skade is egter groot en die vraag is hoe gaan die voorsiening van somergewasse in die volgende jaar verloop.

’n Verwante kwessie wat maklik misgekyk word, is dat baie plattelandse paaie – veral grondpaaie – groot skade opgedoen het. In baie gevalle gaan dit baie moeilik wees om landbouprodukte en -insette te vervoer. Die staat het boonop nie die wil of vermoë om die paaie te herstel nie. Dit gaan ’n remmende effek op boerderye hê.

Die voorlopige opnames deur Graan SA onder boere wys die verwagte opbrengsverliese wissel van totale mislukkings tot bonormale opbrengste. Baie streke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit