PRAKTIESE DENKE BY BULTIES BEVORDER
Jan 28, 2022
2 minutes
JOHAN NORVAL skole@landbou.com
FOTO’S: GB MARX
DIE spreekwoord ’n boer maak ’n plan het nou kleintjies gekry – met ’n nuwe geslag wat leerders inspireer om self planne te beraam.
Die distrik Bultfontein in die Vrystaat is ’n teelaarde vir praktiese denke wat gereeld in boereplanne gestalte vind . Die ondernemende mnr. Michris Janse van Rensburg van Mooiuitsig wes van die dorp het geen bekendstelling nodig nie – sy planne
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days