Landbouweekblad

Biodiversiteit in die grond is ‘meer as net erdwurms’

Biodiversiteit laat ’n mens meestal dink aan renosters, voëls en plante – alles wat bogronds sigbaar is. Min mense dink aan lewe en biodiversiteit onder die grond. As mense wel aan lewe in of onder die grond dink, kom molle of erdwurms meestal by hulle op.

Maar biodiversiteit in die grond is meer as net erdwurms, soos prof. Wim van der Putten van die Universiteit van Wageningen in Nederland op ’n webinaar van die globale inisiatief vir grondbiodiversiteit (GSBI) opgemerk het. Die GSBI is ’n wetenskapnetwerk met meer as 4 000 vrywillige lede wat die kwesbaarheid van biodiversiteit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit